
Event Ended

Redberry Farm - Fun Run
Redberry Farm, George
Redberry Farm, George, South Africa
30 August 2025
08:30
Kom hardloop vir pret by Redberry Farm! 🍓👟
Sluit by ons aan op 30 Augustus by die pragtige Redberry Farm! Hierdie opwindende dag is perfek vir die hele gesin – 'n dag vol vars lug, glimlagte en bietjie oefening tussen die aarbeie!
Trek jou tekkies aan en kom deel in die pret, of jy nou stap of hardloop – almal is welkom!
📅 Datum: 30 Augustus
📍 Plek: Redberry Farm, George
📲 WhatsApp Riandi 0727797524 vir enige navrae
Ons sien uit om jou daar te sien!
Price:
R55
Buy Tickets
Reserve Tickets
Adult Entry (Event Ended)Entry to run 5km for Adults
R55Children Entry (Event Ended)Entry to run 5km for Children
R55Buy Tickets